Inicio > Term: Mini toevoer
Soortgelyk aan 'n nuustoevoer, maar met 'n verskil. Een persoon vorm die middelpunt van 'n Mini Toevoer. Elke persoon se Mini Toevoer weerspieël wat onlangs in hul profiel verander het en watter inhoud (notas, foto's, ens) bygevoeg is. Mini Terugvoere word outomaties gestuur en op vriende se profiele gepos vir almal om te sien.
- Parte del discurso: noun
- Industria/ámbito: Internet
- Categoría: Medios de comunicación
- Company: Facebook
0
Creador
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)